Sny 3 artisjokharte in blokkies en posjeer in consommé of ’n aangemaakte blokkie ligte aftreksel.
Kap 3 tamaties fyn en meng met die seldery, artisjokke en sout en peper.
Halveer 4 avokado’s en verwyder die vleis versigtig, sodat die avokadohelftes heel bly.
Sprinkel suurlemoensap oor die avokado’s . Vul die avokado’s met die groentemengsel en strooi gekapte pietersielie oor.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment