Maak ’n sous van ’n bietjie olyfolie, ’n flentertjie knoffel wat fyn opgesny is, ’n salot wat fyn opgekap is en ’n paar druppels suurlemoensap.
Bedien ’n halwe avokado per persoon. Skil die avokado en plaas dit met die holte na onder op blaarslaai. Sny die avokado in dun repe sonder om die vorm te eel te versteur. Skep van die sous oor en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment