Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


6/07/2011

Warm sampioen hors d’oeuvres

Hierdie resep maak ’n heerlike voorgereg of happie.

Sny jou sampioene in kleiner stukke om op roosterbrood te pas.

Prut die sampioene in botter en ’n skeut sjerrie vir 8 minute.

Bedien dit op roosterbrood en strooi gekapte pietersielie oor.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment