Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/29/2011

elBulli sluit deure

Die Spaanse restaurant elBulli, wat verskeie kere as die wêreld se beste aangewys is, sluit Saterdag ná meer as twee dekades sy deure.

Dié gewilde eetplek in die afgeleë dorpie Cala Montjoi, noord van Barcelona, sal in 2014 heropen word as ‘n nie-winsgewende "dinkskrumkombuis" waar nuwe kooktegnieke en geure ondersoek en ontwikkel sal word.

No comments :

Post a Comment