Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/11/2011

Skotse broodjie / Scottish Sandwich

Maak ’n witsous aan.

Verwyder van die hitte en geur dit met sout, rooipeper en ansjovisfilette na smaak.
Meng gerasperde cheddar by en ’n blikkie mielies.

Eet dit op roosterbrood met gekapte, hardgekookte eier oor en tamatieskywe.

resep: Susan Maree

No comments :

Post a Comment