Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/10/2011

Kabeljou en bamboche

Maak die kabeljou skoon en sny in filette.

Maak die filette nat met melk en strooi meel oor.
Diepbraai in olie.

Bedien saam met gemengde groente of gebraaide eier.

No comments :

Post a Comment