Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/29/2011

Pepermentlikeur

So maak mens jou eie pepermentlikeur.

250 mℓ suiker
250 mℓ water
500 mℓ brandewyn
30 mℓ rum
pepermentgeursel, na smaak
groen voedselkleursel

Kook die water en suiker saam tot dit net begin om taai te raak.
Meng die brandewyn, rum en pepermentgeursel by.
Voeg genoeg kleursel by tot dit ’n heldergroen kleur het.

No comments :

Post a Comment