Strooi sout oor die vis.
Kook 2½ liter court bouillon. Gooi hierby 15 mℓ paprika en ’n gekneusde suurlemoenblaar. Wanneer alles kook plaas jy die vis in die bouillon. Kook tot die vis gaar is en bedien dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment