Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/27/2011

SA se Top 10 Pinotage

Die Absa Top 10 Pinotage-kompetisie het vanjaar weer vir groot opwinding gesorg.

Die aankondiging van die wenners het Donderdag tydens ‘n dinee op die Webersburg-landgoed, net buite Stellenbosch, plaasgevind.

Die wenners van die 2011 Absa Top 10-kompetisie (in alfabetiese volgorde) is:

• Beyerskloof Reserve 2008
• Diemersdal Reserve 2010
• Fairview Primo 2009
• Kanonkop Pinotage 2006
• KWV The Mentor’s Pinotage 2009
• Laibach 2010
• Naledi 2009
• Rijk’s Privaatkelder 2007
• Schalk Burger & Seuns Meerkat 2009
• Windmeul Reserve 2010.

No comments :

Post a Comment