Smelt 25 g botter en roer by 25 g meel en ’n koppie soutwater.
Klits ’n eier saam met 30 mℓ koue water en 30 mℓ suurlemoensap.
Sorg dat die hitte op die laagste is en klop die eiermengsel by die sous. Nou roer jy 100 g botter by wat jy in klein blokkies gesny het.
Geur met sout en peper wanneer die botter gesmelt en goed gemeng het met die res van die sous. Bedien dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment