Hierdie is ’n
vinnige en maklike happie.
Smeer snye
brood met botter aan beide kante. Plaas ’n sny kaas en ’n sny ham tussen twee
snye. Braai in botter aan albei kante in ’n pan tot goudbruin.
Sny in
blokkies en bedien as happies.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment