Jy kies jou eie groente vir Italiaanse groentesop, hoe meer soorte, hoe beter. Smoor die groente in botter en ’n eetlepel meel in ’n soppot. Geur met sout en peper en ’n knypie neutmuskaat.
Roer 1½ liter bouillon by en 5 eetlepels gaar rys. Die sop moet redelik dik wees. Laat kook stadig vir ’n uur.
Bedien die sop met gerasperde parmesaan.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment