40 ml
kookolie
1 ui, in
skywe gesny
1
soetrissie, fyngekap
250 g
maalvleis
250 mℓ rys
(rou)
250 mℓ tamatiesous
430 mℓ warm
water
5 mℓ sout
knippie
peper
Verhit die
olie en braai die ui, soetrissie en maalvleis by tot die vleis begin verbruin.
Voeg die
res van die bestanddele by. Bring tot kookpunt. Plaas die deksel op en laat
stadig kook vir 25 minute.
resep:
Yvonne Langley
No comments :
Post a Comment