Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/17/2011

Tutti Frutti

Geur fondant met ’n paar druppels amandelgeursel.

Voeg ’n mengsel van gekapte, pitlose risyne en gekapte droë vye, kersies en versuikerde lemoenskil by die fondant. Een deel vrugte vir twee dele fondant. Meng goed.

Maak ’n laag op ’n bakplaat en plaas in die yskas.
Sny in blokkies na ’n paar uur.

No comments :

Post a Comment