Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/07/2011

Vleisballetjies

Maak 250 g maalvleis gaar en geur. Rol die vleis in klein malletjies.

Sif 250 mℓ meel saam met 5 mℓ bakpoeier. Meng hierby 1 geklitste eier en 250 mℓ melk.

Doop die balletjies in die mengsel en diepbraai in olie.

resep: Gill Morrison

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment