Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/09/2011

Wortels in lemoensap

Skil die wortels en sny dit in ringe.

Plaas dit in ’n kastrol en bedek met lemoensap. Kook stadig met die deksel op tot die wortels sag is.

Garneer met gekapte pietersielie.

No comments :

Post a Comment