250 g gemaalde amandels
250 g versiersuiker, styfgeklits
wit van 1 eier
Meng die amandels en die versiersuiker.
Meng die eier by,; dit moet 'n stywe mengsel vorm.
Knie tot dit glad is.
Maak enige vorms met die deeg. Jy kan die lekkers verf met voedselkleursel
(foto Hayley)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment