Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/04/2011

Appelkoosglaseersel

Hierdie glaseersel kan vir alle geel vrugte gebruik word. Bewaar dit in ’n fles wat goed seel.

Plaas 500 g appelkooskonfyt in ’n kastrol saam met die sap van ½ suurlemoen en 60 mℓ water.
Bring dit stadig tot kookpunt en laat vir 5 minute prut.

Koel af en gooi in ’n fles.

No comments :

Post a Comment