Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/29/2011

Blitsige koffie & roomys nagereg

Jy het jou vriende genooi vir ete en 15 minute voor hulle arriveer besef jy daar is nie nagereg nie!

Vlieg supermark toe en koop 'n groot bak roomys (het jy 'n roomysskepper) en goeie espresso.

Wanneer nagereg aanbreek maak jy espresso. Skep balle roomys in bakkies (mooi koppies is nog beter) en skep 2 eetlepels espresso oor elkeen se roomys.

Nou dat jy die espresso gemaak het is die masjien sommer gereed vir koffiebestellings.

No comments :

Post a Comment