Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/13/2011

Lewer in netvet

1 skaaplewer
niervet / stertvet
netvet
1 ui, fyngekap
15 ml asyn
2 eiers, geklits
15 ml meel
sout en peper na smaak

Maal die lewer saam met die niervet / stertvet.

Voeg die ui, asyn, eiers, meel en sout en peper by.
Vlek die netvet oop en skep die lewermengsel daarin.
Vou die netvet toe en werk dit vas, of bind dit vas.

Bak by 180ºC tot dit bruin en gaar is.

No comments :

Post a Comment