250 ml versiersuiker
350 g meel
60 ml vlapoeier
1 ml sout
Room die botter en versiersuiker saam.
Sif die meel, vlapoeier en sout saam en meng met die bottermengsel.
Knie die mengsel goed.
Vorm klein balletjies.
Pak die balletjies op gesmeerde bakplate.
Bak vir 20 minute by 180ºC.
Keer uit op 'n draadrak om af te koel.
Die resep lewer sowat 50 koekies.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment