Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/21/2011

Gesmoorde sigorei

6 stukke sigorei, skoongemaak
30 g botter
sap van ½ suurlemoen
2 ml sout opgelos in 15 ml water
varsgemaalde swartpeper

Smeer 'n oondbak (een met 'n deksel) met die botter en pak die sigorei daarin.
Sprinkel die suurlemoensap en soutwater oor.
Geur met swartpeper.
Bedek met bakpapier en sit dan die bak se deksel op.
Bak 1 uur by 180ºC.

No comments :

Post a Comment