Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/13/2011

Rekord vir wyn op Charles de Gaulle

‘n Koper het die rekord vir die aankoop van belastingvrye goedere by Parys se Charles de Gaulle-lughawe gebreek deur byna €50 000 (sowat R540 000) op ses bottels eksklusiewe wyn te spandeer, het die lughawe Maandag gesê.

Die koper, bekend slegs as “’n Asiër”, het ‘n bottel Romanee Conti 1995, ‘n Chateau Margaux 2003, twee bottels Chateau Lafitte 1982 en twee bottels Petrus 1980 gekoop, het Aeroports de Paris, die operateur van lughawens in Parys, in ‘n verklaring gesê.

Koper spandeer duisende op belastingvrye wyn in Parys

No comments :

Post a Comment