Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/11/2011

Janssons frestelse (Jansson se verleiding)

Janssons frestelse (Jansson se verleiding) is n tradisionele Sweedse kasserol met aartappels, uie, sprotte, broodkrummels en room.

Suid-Afrikaners kan klein skoongemaakte sardyne gebruik in plaas van sprotte.

Sny skoongemaakte aartappels in dun stafies en rangskik dit om die beurt met sardyne en gekapte uie in lae. Strooi sout en peper oor elke laag. Gebruik ’n oondbak van metaal. Gooi room oor tot alles bedek is.

Bak by 200°C vir ’n uur.


(foto Sébastien Cevey)

No comments :

Post a Comment