Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/20/2012

Groente-cocktail

Vir 'n vinnige groente-cocktail maak jy so:

Meng 400 mℓ groentesap (2 klein blikkies) met 1 liter lemoensap.

Kneus 4 takkies kruisement en voeg dit saam met die skil van 1 lemoen by die sap.

Verkoel die cocktail vir ten minste 1 uur voor jy dit gebruik.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment