Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/21/2012

Biltongomelet

Om 'n biltongomelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet.

Strooi 125 mℓ gerasperde biltong oor die omelet voor jy dit vou.
Garneer die omelet met gerasperde biltong.

No comments :

Post a Comment