Dreineer die halloumi en maak dit droog. Sny dit in dun skywe.
Strooi 100 g koekmeel op jou werkoppervlak en geur dit met sout en peper.
Verhit 'n bietjie olie in 'n pan en druk die halloumi liggies in die meel voor jy dit braai tot goudbruin aan beide kante.
Verwyder uit die pan en plaas op kombuispapier om te dreineer. Bedien dadelik met skywe suurlemoen.
Onthou halloumi raak rubberagtig wanneer dit koud raak.
(foto Stijn Nieuwendijk)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
3/16/2012
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment