Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/25/2012

Gebraaide harders met soetrissie / Arroséla

Maak 6 harders mooi skoon en braai hulle oor matige kole vir 5 – 10 minute.

Vooraf sny jy 2 rooi soetrissies op in blokkies, asook 2 knoffelhuisies.
Die braai jy saam in olyfolie tot die knoffel lyk asof dit wil verkleur.

Jy strooi die soetrissiemengsel binne-in die vis voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment