Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/30/2012

Salm met bokkaas en aartappels

Plaas 'n salmfilet op 'n gesmeerde bakplaat en krummel bokkaas oor.

Plaas gekookte jong aartappels wat middeldeur gesny is om die salm.
Strooi sout oor en geur met gemaalde swartpeper.

Bak by 180°C tot die salm gaar is.

Strooi gekapte stingeluie oor net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment