Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/31/2012

Vinnig en maklik: resepte uit Vrouekeur 2 & 3

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe.

Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur, wat tot op hede 35 000 kopië verkoop het.

Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers. Die sukses van Vroukeur se resepte lê in die eenvoud daarvan.

Al die bestanddele is reeds in die spens, en al die resepte is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker.


Vinnig en maklik: resepte uit Vrouekeur 2 / deur Marlo Carstens -- LAPA. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 978 0 7993 5178 1 : R 180

Vinnig en maklik: resepte uit Vrouekeur 3 / deur Marlo Carstens -- LAPA. -- 192 p. ; sagteband. -- ISBN 978 0 7993 5178 1 : R 180

No comments :

Post a Comment