2 knoffelhuisies, fyngekap
5 mℓ borrie
5 mℓ gemaalde koljander
5 mℓ komynsaad
3 mℓ sout
gemaalde swartpeper
50 mℓ gewonde jogurt
4 varktjops
Bewerk al die speserye tot 'n pasta in 'n vysel en stamper.
Meng die speserye met die jogurt.
Smeer die jogurtmengsel oor die tjops en verseël in 'n lugdigte houer. Plaas die houer oornag in 'n yskas.
Vee die tjops skoon en rooster dit onder die oondrooster, 7 minute aan 'n kant.
Bedien saam met aartappels en 'n groenslaai.
Die resep is genoeg vir 4 persone
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment