Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


5/14/2012

Vye en bokkaas

Vir 'n heerlike happie sny jy gewoon ryp vye in die helfte deur en vul die holtes met bokkaas.

Gee jou verbeelding vleuels met die garnering: esdoringstroop dalk, wat van afgekookte port met bruinsuiker, dalk salami?

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.



No comments :

Post a comment