Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/15/2012

Gestoofde aartappels

Skil jong aartappels af en plaas dit in 'n kastrol saam met 'n groot klont botter.
Plaas die deksel op en stowe dit stadig oor lae hitte tot die aartappels sag is.
Strooi sout en peper oor en bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment