Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/25/2012

Hou kruie langer vars

Wil jy graag vars kruie langer hou? Hierdie eenvoudige metode werk so goed dat jy jou kruie vir weke sal kan hou.


  • Knip die onderste punte van die kruie se stingels af.
  • Maak seker die kruie is kurkdroog. Was die kruie eerder net voor jy dit gebruik. 
  • Neem 'n glasfles en vul dit met water. 
  • Druk die stingels in die water. 
  • Plaas nou 'n plastieksakkie los oor die kruie en sit die fles in die yskas. Jy kan pietersielie ook teen kamertemperatuur hou, terwyl basiliekruid eerder nie in die yskas moet kom nie. 
  • Vervang die water indien dit troebel raak.


No comments :

Post a Comment