Fugu is 'n blaasoppie. Die voorbereiding word deur 'n spesialis gedoen, want die vis is giftig. Indien dit nie reg gedoen word nie kan die sjef se gaste sterf. Opleiding om dit ordentlik te doen neem 'n paar jaar en word streng deur wetgewing beheer in Japan.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment