Nelson Mandela se gunsteling-ete, stampmielies en afval, is op die spyskaart vir sy 94ste verjaardag.
Een van Madiba se gunstelinge is Umqusho (stampmielies en bone) <- klik op die skakel vir die resep.
Ander gunsteling resepte van Madiba is:
Beesstertbredie / Umsila wenkomo
Hoendersop
Dombolo
Probeer ook: Ukutya Kwasekhaya: Tastes from Nelson Mandela’s Kitchen
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment