Hou 500 mℓ van die aftreksel eenkant na die tyd. Maak 'n witsous, maar gebruik die aftreksel in plaas van melk. Dit is 'n allemande-sous. Die res van die aftreksel gebruik jy om rys en/of groente in te kook wat jy saam met die hoender bedien.
Skep die allemande-sous oor die hoender voor jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment