Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/28/2012

Blanc vir groente / Blanc pour legumes

Hierdie sous word gebruik om groente in te kook.

Meng 60 mℓ meel met 60 mℓ water.
Voeg 1 liter water by, meng en gooi dit deur 'n sif in 'n kastrol.

Geur die water met 5 mℓ sout en die sap van ½ suurlemoen.
Voeg 45 mℓ botter by. Bring dit tot kookpunt. Wanneer dit kook sit jy jou groente in.

No comments :

Post a Comment