Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/25/2012

Die eerste Prins Albert Kunstefees

Met die eerste kunstefees in Prins Albert gaan daar ook geëet word. Dis nie net meer as 30 van Suid-Afrika se voorste kunstenaars wat in die dorpie gaan saamdrom nie. Die kookskool in Prins Albert, African Relish, gaan 'n spesiale naweekkursus aanbied tydens die fees onder leiding van JP Meyer en Jacques Erasmus van From Palate to Palette. Ander restaurante in die dorp gaan ook etes saam met kunstenaars aanbied.

Die Prins Albert Kunstefees vind plaas die naweek van 28 September.

No comments :

Post a Comment