Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/27/2012

Vye-en-kaassmeer

Braai 50 g gemengde neute liggies bruin.
Kap die neute op saam met 250 g vye.
Plaas dit saam met 250 g roomkaas in 'n voedselverwerker. Verwerk tot 'n smeer.

Bedien dit op snye warm Franse brood.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment