Plaas dit in 'n oondpan wat jy met 'n bietjie olie geverf het. Strooi 1 gekapte ui oor die hoender.
Sny 4 vye in skywe en pak dit saam met 3 lourierblare op die hoender.
Gooi 120 ml port oor, maak toe met foelie en plaas onder die oondrooster vir 40 minute.
Verwyder dan die foelie en laat vir 15 minute verbruin onder die rooster.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment