Sny jou hoender in stukke en verbruin dit in botter in 'n swaarbompot. Wees versigtig dat die kleiner stukkies hoender nie te droog braai nie.
Verlaag die hitte en gooi 125 mℓ droë witwyn, 125ml consommé/hoenderaftreksel, 30 mℓ tamatiepasta en 15 mℓ vars gekapte tarragon by. Prut baie stadig tot die hoender sag is.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment