Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/31/2013

Kos as dit knyp: Goedkoop, gesond en gou

Soos baie mense wonder Emilia le Roux ook vyfuur smiddae wat sy vir aandete kan maak.

Emilia sukkel ook om die kruideniersware begroting te laat klop en boonop elke dag vir haar gesin gesonde kos voor te sit.

Daarom het sy ’n boek geskryf vir mense soos sy. In Kos as dit knyp kry jy:

• wenke oor hoe jy gou goedkoop én gesonde kos kan maak
• raad oor hoe jy jou koskas kan beplan
• planne wat kosmaakbesluite vergemaklik
• interessante maar eenvoudige resepte wat maklik is om te maak
• aanduidings by elke resep van jou kosmaaktyd, hoeveel die bestanddele kos, en wat die kos aan jou middellyn gaan doen.





Kos as dit knyp: Goedkoop, gesond en gou / deur Emilia le Roux -- Human & Rousseau, 2013. -- 128 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798157056 : R 195.00


Kos as dit knyp: Goedkoop, gesond en gou,
Bettie Blom,
31 Januarie 2013.
3

No comments :

Post a Comment