Was en droog lemoene of suurlemoene af.
Rasper die skil liggies met die fynste kant van die rasper.
Plaas die skil in 'n gesteriliseerde fles en bedek dit met suiker.
Laat dit op 'n warm plek staan en roer dit af en toe om en gooi daarna nog suiker oor.
Wanneer daar nie meer vog op die oppervlakte van die suiker vorm nie is dit reg om in die spens gebêre te word.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment