Kook in kookwater saam met 'n bietjie sout. Kook vir 2 uur.
Dreineer die beet en laat effens afkoel voor jy dit skil.
Jy kan dit warm of koud bedien. Warm is dit heerlik saam met botter.

Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
My beet het gegis. Kan jul dalk vir my sê hoekom dit gebeur. Ek kook nie my beet 10 min saam met die asynmengsel nie. Kan dit dalk die oorsaak wees.
ReplyDelete