Absa en Rapport bied jou ’n lekker kook- en kuierprogram saam met bekende sangers en akteurs.
Vier persoonlikhede word daagliks genooi om saam te kook, elk met die hulp van ’n assistent uit die gehoor. Hulle kry elkeen ’n mandjie met produkte en moet dan tydens die vertoning met ’n eetbare dis vorendag kom. Gaskunstenaars verskaf
musiek. Wyn, olywe, kaas en volstruisvleis word te koop aangebied.
KKNK 2013
90 minute | R100 | Sy-saal in die Absa Wynsaal, Oudtshoorn | 30 Maart tot 1 April 10:30
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment