Was die boontjies in koue water en sny dan die punte af (top and tail).
Sny die boontjies diagonaal in repe.
Plaas dit in gesoute kookwater en kook vir 15 minute.
Dreineer die bone en plaas ditterug in die kastrol saam met 30 g botter, 5 ml suurlemoensap en sout en peper na smaak.
Skud die kastrol af en toe, terwyl die bone verhit in die botter.
Bedien dit dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment