90 mℓ wynasyn
140 mℓ olyfolie
15 mℓ Engelse mosterd
sout en peper na smaak
Plaas al die bestanddele in 'n fles, skroef die deksel op en skud goed.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a comment