Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/03/2013

Kokkedoor Top 3

Kokkedoor - die Afrikaanse Kook-program wat Suid-Afrika aan die gons het se Top 3 finaliste is aangewys.

Daar is afskeid neem van die gewilde Tannie Poppie en Rendil. Nou is daar net drie spanne oor, een titel en die groot finaal op Donderdag 4 Julie 2013 om 20h00.

Die kykNET Kokkedoor top 3 lyk as volg:

Ida Klopper (Bloemfontein) en Theresa de Vries (Brandvlei)
Tiaan Langenegger (Stellenbosch) en Mynhardt Joubert (Malmesbury)
Tionette du Toit (Montagu) en Magda Johnstone (Bloemfontein)

Bloemfontein Kokkedoor kykers sal eerste die geleentheid kry om by die Kokkedoor wenspan van 2013 te eet in 'n nuwe kykNET en Homebrew inisiatief.


Tiaan Langenegger (Stellenbosch) en Mynhardt Joubert (Malmesbury)

No comments :

Post a Comment