die gerasperde skil van 'n suurlemoen
45 mℓ gelatien geweek in 150 mℓ water vir 3 minute
150 mℓ room
Verhit die suurlemoenskil in die melk, verwyder Van die hitte en laat dit 10 minute lank staan om te trek.
Voeg die gelatien by die melk en roer tot dit opgelos is.
Gooi dit deur 'n gaasdoek of fyn sif in jou jellievorm wat eers met koue water uitgespoel is.
Plaas in die yskas om te stol.
Keer die jellie uit en gooi die room rondom voor jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment